Lumpy skin disease

Help Support CattleToday:

//gougakhoi

Member
Joined
Jul 22, 2012
Messages
22
Reaction score
0
My neighbour told me some six
weeks ago that one of his calf
heifers contracted lumpy skin
disease.This week I saw small
lumps on the inner thighs of two
of my calf steers.Me and my
neighbour had a look at it and
came to the conclusion that it
was lumpy skin disease.His calf
was successfully treated with
an antibiotic given to him by a
vet.Is it possible that the
disease could be carried over a
distance of 500m to my steers?
 
Yes, it's airborne.

Jy moes maar ge-ent het, dis baie goedkoop versekering. September is die beste tyd om dit te doen, moenie bulle ent nie. Lumpyvax werk die goedkoopste uit as jy groter groepe doen, andersins gebruik Onderstepoort s'n, jy kan dit selfs in bottels van 10 dosisse kry.
 
Knersie,dankie vir die inligting.Is
nog net 'n jaar in die bedryf.Is
nog besig om my skoolgeld te
betaal.Hoekom nie bulletjies
nie?Het 12 ossies en 3 verse.
Kan ek nog die ent wat nog nie
aangetas is nie?On my way to
the vet now with a few photo's.
Hope it will help.
 
Het Onderstepoort s'n gekry -
50 dosisse - vervaldatum - Sept'
14 - vee-arts het my
versekering gegee dat dit sou
hou,indien dit in yskas gehou
word.Did give the unaffected
ones 2ml vaccine and affected
15ml antibiotic - photo's did
help.
 
Vee arts het jou 'n wolhaarstorie vertel, dis nie so duur nie, gooi eerder dit wat oorbly weg, lig en lug maak dit onstabiel en kan wissel van oneffektief tot selfs gevaarlik. As dit nog geseel is kan dit waarskynlik langer in die yskas hou, maar sodra jy dit begin gebruik het jy net 6 uur om dit op te gebruik (indien jy die koueketting hou) of dit weg te gooi.
 
Yep!
That is exactly what I would have said and exactly the way I would have said it! :lol: :lol: :hide:

Now seriously, what is the language, and is it Scandanavian influenced?
Please excuse my ignorance.
 
It's Afrikaans, the only reason i answered in Afrikaans is because LSD is an African problem only. Dutch, French, German and English influenced.Very close to Belgian, for some unknown reason.
 
Now I have homework to do.
I've only ever heard the word "Afrikaans", and know nothing to relate it to; region, peoples, etc.
 
Spoken in South Africa and Namibia, by Afrikaans people or those of Dutch descent
 
I'm guessing area settled by the Dutch for trade route access.? How far back do your family roots go in that area?
 
Dankie,man.

One of the words you have to
know in Afrikaans,is Lekker or
Lekka as we say in the Cape
(one of the regionsof South
Africa) eg. Lekka warm/koud -
which means very warm/cold or Lekka kos - very nice food/
Lekka dag - very nice day,etc.

Groetnis - I greet you.
 
Waar in die Kaap, watter veearts het gese jy kan die oorblywende entstof bere vir later? Kry 'n tweede opinie daaroor!
 
My mense woon op die Kaapse
Vlakte waar die mense loslit
Afrikaans(Afri-Kaaps) praat
en ek so 80km daarvandaan
op 'n klein dorpie geskilder
aan die voet van die
Houwhoekberge ( 25Km
vanaf Caledon en Grabouw/ 35
Km vanaf Hermanus/ 20Km
vanaf Kleinmond en so 40Km
vanaf Viliiersdorp ) - Botrivier.

Ek gaan die storie uitklaar
met die vee-arts.
 
In Botrivier.Hou beeste aan op
'n vriend se stukkie grond
langs die N2.Probeer tans om
grond te huur by die
Munisipaliteit.
 
Afrikaans is one of the
'lekkerste' languages to:
have a 'lekker' chat,swear,
gossip,sing,pray,etc.It's just
plain 'lekker' to use it.Knersie
just wanted to know from
which part of South Africa I
am from.And now I'm going
to ask him from which part he
is.

Vanwaar Gahasie?

Groetnis
 
Top